View example sentences and word forms for Leerders.

Leerders

Example sentences (3)

Alpha-wiskunde (voorheen addisionele wiskunde) is ’n buite-kurrikulêre vak wat aangebied word aan leerders met ’n besondere belangstelling in wiskunde.

Beoefen jy sport of ander aktiwiteite by die skool en dink jy dit is belangrik dat leerders betrokke moet raak?

Leerders van die skool het vanjaar omtrent uitgeblink by Talent Africa.